top of page
1 (2).jfif
Besige Bytjie Akademie
Klein hartjies, groot liefde, ’n Christelike tuiste
vir elke maatjie.
Besige Bytjie Akademie
Besige Bytjie Akademie

Alles oor ons skool

Besige Bytjie Akademie

Fooie & Belangrike Dokumente

Besige Bytjie Akademie

Kurrikulum & Kalender

Besige Bytjie Akademie

Spyskaart

Children Painting Together

Besige Bytjie Akademie is ’n liefdevolle Christelike kleuterskool geleë in Unitas Park Landbouhoewes, oorkant Laerskool Vryheidsmonument.​

Ons skooltjie bied ’n veilige, huislike omgewing op ’n pragtige hoewe met groot grasperke, bome en ruim speelareas waar maatjies kan groei, leer en speel.​

Ons verwelkom maatjies vanaf 3 maande tot en met Graad RR en beskik ook oor ’n sorgsame naskoolsentrum.

ONTDEK HOEKOM OUERS

Ons Vertrou

Inligting vir ouers

f3e281af-e539-4131-9f12-257039b7fbc4.jfif

Kontak Ons

51 Senator Rood, Unitas Park, Vereeniging

Thanks for submitting!

Hallo Juffrou! 
Kliek gerus op ons Juffrou Portaal vir al jou beplanning, rapporte en belangrike dokumente. 

Die wagwoord kan by die kantoor verkry word. 

Dankie dat jy deel is van ons klein en groot avonture elke dag!

bottom of page