top of page

Ons leer deur speel
Ons Kurrikulum
By Besige Bytjie Akademie leer ons maatjies deur pret te hê, vuil te word en die wêreld te ontdek! Ons volg die Nasionale Kurrikulumraamwerk (NCF) vir kinders van geboorte tot vier jaar, wat leer en ontwikkeling ondersteun deur ses Vroeë Leer- en Ontwikkelingsareas (ELDAs).
Dit beteken leer gebeur nie net in die klaskamer nie – maar ook in die tuin, in die modderkombuis, onder die bome met storietyd, met water- en morsspel, en natuurlik met baie lag en speel.
bottom of page
